Monday, October 27, 2014

Nina lokfilm!

Saterdag het ek 'n heerlike kuier by die Van der Colff huis gehad, waar Elizbe vir die akteurs en vir my genooi het vir 'n premiere van die Nina en die funky eksperiment lokfilm.

Ek het 'n so 'n lekker tyd gehad om saam met Elizbe hieraan te werk en is trots om te kan sĂȘ ek het die kamerawerk en redigering vir die lokfilm gedoen. (Elizbe noem my "die vervaardiger" - sal moet passop dat ek nie 'n grootkop kry nie...)

Lees gerus meer oor Elizbe se boek en waar om dit te koop, maar nou, sonder verdere ophoudings...

Jagged Daisy bied aan...
Nina en die funky eksperiment
(vir die beste kwaliteit, kyk maar in HD)



As jy nie die video hier bo kan sien nie, gaan kyk direk op YouTube.
If you can't see the video above, watch it directly on YouTube.

Soek jy iemand om te help met fotografie of ontwerp? Kontak my gerus, of besoek my webwerf.

Comment using Facebook:

Or use Blogger comment area: